Laurik International


Boerdery in Argentinie-Huidige sake

Die Kirchner regering is baie bekommerd oor die komende verkiesings aangesien hulle tans 'n meerderheid het in die laer huis van die Kongres en 'n amper meerderheid in die Senaat,  die setels wat egter nou op die spel kom is meestal van die regering se party (Frente Para la Victoria). Dit beteken dat die Kirchners net kan verloor in hierdie verkiesing of anders gestel dat die landbou gemeenskap net kan wen.

Soos wat julle kan glo is ons nou in die middel van die verkiesingsveldtog en die regering probeer net verduidelik hoe mooi en hard hulle werk en gewerk het terwyl die opposisie al wat 'n gat is oop grou om te bewys hoekom die mense die regering se setels in die kongres moet verminder.

Ek sal julle op hoogte hou van die gebeure hier maar dit lyk of dit kan interessant raak voor die einde Junie.

Miskien wanneer julle kom ski hier in Mendoza of Bariloche kan julle deel wees van die skouspel.

Die Argentyn

Laurik International





LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com

laurik@ laurik.com.ar


Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca