Laurik International


Reis Beplanning

Landbou-toerisme

Argentinië is 'n wêreldbekende landbouprodukproduseerder en die effek van die Argentynse boere op die nasionale ekonomie is aansienlik.
Die landbou aktiwiteite in Argentinië is gekonsentreer rondom plase van verskillende grotes, van die masiewe Estancias wat duisende hektare kan beslaan tot die fincas van net 'n paar hektare.

Op van die groter plase kan 'n mens golf en polo ook geniet behalwe natuurlik die tipiese Argentynse asado.

Vir die persone wat eerder skoonheids toerisme wil beoefen is daar ook meer as genoeg keuses van spa's en natuurlike warmwater bronne.

Die Wynroete -die Argentynse manier

Argentinië se wynplase lê meestel in die Weste en bied verskeie hoë kwaliteit wêreldbekende wyne wat net vir die proewer wag om hom of haar met sy unieke aroma en smaak aangenaam te verras.


Op hierdie bladsy het ons probeer om net 'n paar van die bekendste toeristeaantreklikhede wat in Argentinië beskikbaar is 0n biedjie beter bekend te stel en nogtans kan wat hier gesê word nooit genoeg vertel wat 'n mens hier in die land van al die klimate kan doen en ervaar nie.
Laurik International spesialiseer ook daarin om sportstoere te reël op hoërskool en klub vlak. Praat gerus met ons en laat ons toe om u meer te vertel van wat beskikbaar is.
Behalwe al die bogenoemde dienste, help Laurik International ook sy kliënte met hulle vlug reëlings om seker te maak dat alles glad verloop en dat daar so min as moontlik tyd op die lughawens en in toue verloor word.

Laurik International





LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com

laurik@ laurik.com.ar


Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca