Laurik International
Die begin...
Ek gaan julle vertel van die plek Patagonië. 'n
Stuk aarde aarde so uniek dat ons hom nou eers ontdek, weggesteek aan
die suidpunt van n land met die naam Argentinië.
Goeie dag,
Is julle gereed vir die reis dieper in die hart in van Patagonië ?AAAH, onse suidland, groter as die groot Karoo, maar nie so dor nie. Nee, as die sneeu op die Andes gebergtes smelt dan vloei die riviere en die spruite.
Cristina Kirchner - Die nuwe President
3:46nm, Dinsdag, 11 Des, 2007
Goeie
dag almal,
Ek wil vandag die nuwe Argentynse President aan
julle bekend stel.
Graanoeste in Argentinië: Skattings en werklikheid
2:49nm, Saterdag, 18 Aug, 2007
Goeie dag almal,
Ek hoop dat dit met julle goed gaan en dat julle 'n rustige naweek geniet na 'n week wat party dae nie so goed gelyk het as 'n mens na die internasionale en plaaslike markte gekyk het nie.
Hierdie
week het die Argentynse Sekretariaat van Landbou en die
Amerikaanse Landbou Departement syfers bekend gemaak oor die
huidige oeste (2006/7) en oor die verwagte oeste vir die 2007/8
seisoen.
|
|
|
|
2:17, Dinsdag, 14 Aug, 2007 |
|
|
Ek het pas 'n artikel gelees oor die groei wat Argentinië se internasionale handel oor die afgelope ses maande gehandhaaf het en dit was nogal aangenaam positief. Volgens
die nuutste syfers het Argentinië se motorindustrie 20%
gegroei in vergelyking met verlede jaar en 7 van die 10 grootste
invoerders is deel van hierdie industrie. Volgens die woordvoerder
van die motorindustrie is die motorverkopes op die hoogste
absolute historiese vlak. |
|
Hernieude belangstelling in eiendomme in Argentinië
11:31, Maandag, 13 Aug, 2007
Hierdie week het daar 'n
interessante artikel in een van Argentinië se bekendste
koerante verskyn oor die herniede aanvraag na landboueiendomme
hier in Argentinië.
Volgens die artikel is hierdie
stand van sake te danke aan die belangstelling in die produksie
van biodiesel in Europa en die VSA waar hierdie energie as meer as
net 'n gier gesien word.
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
7:22nm, Sondag, 12 Aug, 2007 |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Die
doel van hierdie blog is om u, die leser, 'n klein insig te gee
van wat in een van die wêreld se belangrikste landboulande
en streke gebeur met nuus en insette deur myself wat nou reeds agt
jaar hier in Argentinië woon en die geleentheid het om van
hier af kommentaar te lewer. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Kommentaar
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| <| Primero | << Anterior |
Seksie 51 tot 57 as 57
LAURIK INTERNATIONAL
Email: laurik@laurik.com.ar
Skype: laurikinternational
MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
laurik@ laurik.com.ar
Tel: +54 11 5941 9637
Cel: +549 11 6274 5888
Cel: +549 11 6858 1982
Druk



