Laurik International
Cristina Kirchner - Die nuwe President
Cristina
Kirchner - Die nuwe President
3:46nm,
Dinsdag, 11 Des, 2007
Goeie
dag almal,
Ek wil vandag die nuwe Argentynse President aan
julle bekend stel.
Meer inligting
Groei in Argentinië se internasionale handel
|
Groei
in Argentinië se internasionale handel
|
|
|
2:17,
Dinsdag, 14 Aug, 2007
|
|
Ek
het pas 'n artikel gelees oor die groei wat Argentinië se
internasionale handel oor die afgelope ses maande gehandhaaf het
en dit was nogal aangenaam positief.
Volgens
die nuutste syfers het Argentinië se motorindustrie 20%
gegroei in vergelyking met verlede jaar en 7 van die 10 grootste
invoerders is deel van hierdie industrie. Volgens die woordvoerder
van die motorindustrie is die motorverkopes op die hoogste
absolute historiese vlak.
Verder
meld die artikel ook dat 61% van Argentinië se uitvoere
(gedurende die eerste ses maande van 2007) landbouprodukte is in
vergelyking met die 40% wat landbouprodukte in die res van
Suid-Amerika se ekonomieë verteenwoordig.
Die
artikel het in INFOBAE verskyn.
|
Hernieude belangstelling in eiendomme in Argentinië
Hernieude belangstelling in eiendomme in Argentinië
11:31,
Maandag, 13 Aug, 2007
Hierdie week het daar 'n
interessante artikel in een van Argentinië se bekendste
koerante verskyn oor die herniede aanvraag na landboueiendomme
hier in Argentinië.
Volgens die artikel is hierdie
stand van sake te danke aan die belangstelling in die produksie
van biodiesel in Europa en die VSA waar hierdie energie as meer as
net 'n gier gesien word.
Meer inligting
Bekendstelling
|
Bekendstelling
|
|
|
7:22nm,
Sondag, 12 Aug, 2007
|
|
Die
doel van hierdie blog is om u, die leser, 'n klein insig te gee
van wat in een van die wêreld se belangrikste landboulande
en streke gebeur met nuus en insette deur myself wat nou reeds agt
jaar hier in Argentinië woon en die geleentheid het om van
hier af kommentaar te lewer.
Met
die wêreld wat so verbind is dat dinge wat aan die ander
kant van die wêreld gebeur 'n invloed het op die plaasike
samelewing kan dit net nuttig wees om te weet hoe dinge van
hierdie kant van die wêreld gesien en verstaan word.
Ek
probeer natuurlik nie u, die leser, wysmaak dat ek alles van alles
af weet nie maar eerder dat my doel met hierdie blog is om
inligting wat nie geredelik vir 'n Suid-Afrikaner beskikbaar is
nie meer toeganglik te maak.
Met
hierdie kort inleiding glo ek dat die bekendstelling afgehandel is
maar moet asseblief nie huiwer om hier vrae en kommentare te los
indien daar sake is waarvan u meer wil weet of ander opinies oor
het nie.
Saludos
Die
Argentyn
|
|
Kommentaar
|

|
latino
|
|
|
|
|
Bygevoeg 2007/08/14 01:41:09 nm
|
|
|

|
Victoria VdM
|
|
|
|
|
Bygevoeg 2007/08/14 02:04:46
|
|

|
latino
|
|
|
|
|
Bygevoeg 2007/08/13 01:52:37
|
|
LAURIK INTERNATIONAL
Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor: Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca