Laurik International


Oorsig en Inleiding

Reis beplanning: besigheids en plesier reise

Laurik International kan u met alle aspekte van u reis - besigheid of plesier - bystaan en u hotelbesprekings maak, verskillende toere reël en selfs help om ontmoetings en vergaderings te organiseer.
Ons bied u pasgemaakte reispakette aan vir alles van avontuurtoerisme tot toere om Argentinië se wereldbekende boerderye te besoek. As u nie kan vind waarna u soek by u plaaslike reisagentskap nie - probeer ons. U sal verbaas wees hoe maklik dit is.
Ons is trots om u toere te kan bied wat presies is net soos wat u dit wil hê, sodat u alles kan sien en doen soos u dit die beste vind.

Konsultasie

  • Besigheid tot Besigheid
  • Eiendomsverhandelinge
  • Bemiddeling en Onderhandeling
  • Impakstudies
  • Politieke en ekonomiese studies

Laurik International bied 'n spesialisdiens wat verseker dat u 'n multidisiplinêre verslag sal kry wat die Argentynse werklikheid in al sy aspekte - polities, ekonomies en sosiaal - beskryf sonder om die doelwit wat u wil bereik uit die oog te verloor.
Ons mikpunt is om u, ons kliënt, 'n diens te verskaf wat verseker dat u die volle potensiaal van die besigheidsgeleenthede wat Argentinië en Suid-Amerika bied te bereik.
Ons spesialiste kan u ook help om die volle potensiaal van die Mercosur ekonomiese blok te benut.
Laurik International se verslae word eksklusief en vertroulik vir elke kliënt opgestel en neem veral die aspekte in ag waarin ons kliënte belang stel.

Eiendomsverhandeling

Laurik International bied u 'n spesialisdiens wat verseker dat u die eiendom in Argentinië kan opspoor waarna u op soek is. Ons agente streef daarna om u eiendomme te beid en u in te lig van al die aspekte wat die koop en besit van 'n eiendom in Argentinië behels.

Agritoere

Argentinië, bekend as die wêreld se graanskuur, is die top bestemming en 'n logiese keuse vir enige iemand wat meer van die landbou wil weet en dit eerstehands wil beleef.
Laurik International bied u reisprogramme wat u sal toelaat om Argentinië se landbou heeltemal te verstaan en met 'n diens wat 24 uur van die dag en 7 dae van die week beskikbaar is om u vrae te beantwoord en te verskerk dat u besoek waarlik produktief is en waarde vir geld waarborg.

Invoer en Uitvoer

Laurik International is 'n geregistreerde uitvoerder en invoerder.
Ons spesialiseer daarin om u onderhandelinge en interaksies met Argentynse en Suidamerikaanse besighede te vergemaklik en ons kan ook die produkte waarin u geïnteresseerd is in en uitvoer.
Ons spesialiste sal u 'n verslag lewer waarin die spesifieke marktoestande, reëls en regulasies vir die spesifieke produk of sektor waarin u belangstel in ag geneem word.
Maar meer as dit kan ons 'n aktiewe rol speel in die res van die proses om seker te maak dat die beplande transaksie suksesvol is.

Gesproke en Geskrewe vertaling

Laurik International bied u geskrewe en gesproke vertalings in die volgende tale:

  • Afrikaans,
  • Engels,
  • Spaans,
  • Italiaans en
  • Frans.

Laurik International se vertalingsdienste is van 'n baie hoë gehalte en die spesifieke tema wat behandel word word in ag geneem om te verseker dat die vertaling gekontekstualiseerd is.
Ons vertalingsdienste is van so 'n aard en kwaliteit dat taal nie meer 'n rede gaan wees om nie besigheid in Argentinië en Suid-Amerika te doen nie.

Laurik International





LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
MSN Online Status Indicator
laurik@ laurik.com.ar
MSN Online Status Indicator

Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca