Laurik International
Invoer en Uitvoer
Invoer & Uitvoer
Laurik International is 'n geregistreerde uitvoerder en invoerder.
Ons spesialiseer daarin om u onderhandelinge en interaksies
met Argentynse en Suidamerikaanse besighede te vergemaklik en ons kan ook die
produkte waarin u geïnteresseerd is in en uitvoer.
Ons spesialiste sal u 'n verslag lewer waarin die
spesifieke marktoestande, reëls en regulasies vir die spesifieke produk of
sektor waarin u belangstel in ag geneem word.
Maar meer as dit kan ons 'n aktiewe rol speel in die res
van die proses om seker te maak dat die beplande transaksie suksesvol is.
LAURIK INTERNATIONAL
Email: laurik@laurik.com.ar
Skype: laurikinternational
MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
laurik@ laurik.com.ar
Tel: +54 11 5941 9637
Cel: +549 11 6274 5888
Cel: +549 11 6858 1982
Druk



