Laurik International
Landbou.com 2010 Argentina Toer
In Septemeber 2010 vind die jaarlikse Landbou.com toer na Argentinië plaas en hierdie jaar is ons tema Geenbewerking.
Ons gaan hierdie besoek gebruik om Suid-Afrikaanse boere te wys wat die resultaat is daarvan om hierdie "no-till" metode oor 'n aantal jare te gebruik in omstandighede wat vergelykbaar is met Suid-Afrika.
Daar gaan ook tyd wees vir verkenning en ons besoek die Iguazú Watervalle, die grootste watervalle op aarde en een van die 7 natuurlike wonders van die wêreld.

Druk hier vir meer inligting

Meer inligting
LAURIK INTERNATIONAL
Email: laurik@laurik.com.ar
Skype: laurikinternational
MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
laurik@ laurik.com.ar
Tel: +54 11 5941 9637
Cel: +549 11 6274 5888
Cel: +549 11 6858 1982
Druk