Laurik International


Vorige Landbou Toere van Argentina
Hier kan u 'n lys sien van sommige van die toere wat deur Laurik International aangebied is om Argentinië beter te ken.
Kontak ons gerus indien u in soortgelykte toere sou belang stel.
Laurik International

Laurik International
Landbou.com toer - 2009

Landbou.com landbou toer van Argentinië - 20 tot 27 September 2009:

Laurik International en Landbou.com - Landbouweekblad se webwerf - bied met trots die 2009 Landboutoer na Argentinië aan.


Hierdie toer gee u die geleentheid om meer van Argentinië, sy mense en produktiewe klimaat te wete te kom. Kom saam met ons en sien vir u self waar hierdie landbou reus se potensiaal en probleme lê.


Hierdie toer is ideaal vir die al die lede van die familie wat in die landbou belang stel want in Argentinië is die mense net so belangrik as die masjinerie en 'n mens kan nie een sonder die ander verstaan nie.


Kontak ons gerus direk hier in Argentinië en ons sal u graag in Afrikaans help om u toer te bespreek en dalk ook 'n bietjie langer te maak sodat u ook die majestueuse Iguazú Watervalle, die ontwikkelende wynroete in Mendoza of die hoë Andesgebergtes kan besoek.


Ons sien uit daarna om van u te hoor!!
Kontak ons gerus by toer@laurik.com.ar

Meer inligting
Laurik International

ExpoAgro 2009

ExpoAgro 2009 vind hierdie jaar plaas tussen 4 en 7 Maart in Villa Constitución, Provinsie van Santa Fe, Argentinië

ExpoAgro 2009 is die grootste buitelug landbou skou en vee-uitstalling in die wêreld.

Hier kan u al die nuutste implimente en masjienerie in aksie sien in veldtoetse.

Die skou beslaan 'n totaal van 600 hektaar waarvan 500 hektaar gebruik word vir proef en demonstarasie doeleindes, 40 hektaar vir parkering en 60 hektaar vir stalletjies!!!
Op ExpoAgro 2009 kry u die geleentheid om aan lesings, opleiding, demonstrasies en veilings deel te neem. Dit is natuurlik ook 'n ongelooflike geleentheid om internasionale kontakte te ontmoet met van die wêreld se belangrikste landbou persoonlikhede en besigheidsmanne.

Soos gewoonlik gaan Laurik International die skou bywoon en voltydse tolke en gidse in Afrikaans en Engels bied om seker te maak dat u die skou ten volle kan benut en deel kan wees van hierdie gebeurtenis.

Kontak ons vir pasgemaakte toere en pakkette om deel te wees van die skou wat die nuutste landbou tegnologie bekend stel en beskikbaar maak vir die mees eksigente boer.

Op die volgende bladsy is 'n moontlike reisplan vir 'n besoek aan die skou.
Meer inligting
Laurik International

Laurik International
Landbou.com - Toer 2008
Laurik International, die konsultasie firma wat dienste in Afrikaans in Argentinië lewer, organiseer hierdie toer saam met Landbouweekblad se webwerf, www.landbou.com. vir u hier sodat u die geleentheid kan hê om dié unieke land te kan besoek en 'n bietjie meer te sien van die "graanskuur van die wêreld."

Prof. Johan Willemse, die bekende landbou-ekonoom, gaan die hele toer as kommentator meemaak.

Hier is so baie om te sien en te ervaar vir ieder en elkeen dat dit beslis nie misgeloop mag word nie.

Ons sal seker maak dat Argentinië se wonders en geheime nie net in Spaans opgesluit bly nie maar in Afrikaans aan u beskikbaar is!!

Meer inligting
Laurik International


 Seksie 1 tot 4 as 4




LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com

laurik@ laurik.com.ar


Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca