Laurik International


ExpoAgro 2009

ExpoAgro 2009 vind hierdie jaar plaas tussen 4 en 7 Maart in Villa Constitución, Provinsie van Santa Fe, Argentinië

ExpoAgro 2009 is die grootste buitelug landbou skou en vee-uitstalling in die wêreld.

Hier kan u al die nuutste implimente en masjienerie in aksie sien in veldtoetse.

Die skou beslaan 'n totaal van 600 hektaar waarvan 500 hektaar gebruik word vir proef en demonstarasie doeleindes, 40 hektaar vir parkering en 60 hektaar vir stalletjies!!!
Op ExpoAgro 2009 kry u die geleentheid om aan lesings, opleiding, demonstrasies en veilings deel te neem. Dit is natuurlik ook 'n ongelooflike geleentheid om internasionale kontakte te ontmoet met van die wêreld se belangrikste landbou persoonlikhede en besigheidsmanne.

Soos gewoonlik gaan Laurik International die skou bywoon en voltydse tolke en gidse in Afrikaans en Engels bied om seker te maak dat u die skou ten volle kan benut en deel kan wees van hierdie gebeurtenis.

Kontak ons vir pasgemaakte toere en pakkette om deel te wees van die skou wat die nuutste landbou tegnologie bekend stel en beskikbaar maak vir die mees eksigente boer.

Op die volgende bladsy is 'n moontlike reisplan vir 'n besoek aan die skou.
Meer inligting
Laurik International





LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com

laurik@ laurik.com.ar


Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca