Laurik International
Landbou.com landbou toer van Argentinië - 20 tot 27 September 2009:
Laurik International en Landbou.com - Landbouweekblad se webwerf - bied met trots die 2009 Landboutoer na Argentinië aan.
Hierdie toer gee u die geleentheid om meer van Argentinië, sy mense en produktiewe klimaat te wete te kom. Kom saam met ons en sien vir u self waar hierdie landbou reus se potensiaal en probleme lê.
Hierdie toer is ideaal vir die al die lede van die familie wat in die landbou belang stel want in Argentinië is die mense net so belangrik as die masjinerie en 'n mens kan nie een sonder die ander verstaan nie.
Kontak ons gerus direk hier in Argentinië en ons sal u graag in Afrikaans help om u toer te bespreek en dalk ook 'n bietjie langer te maak sodat u ook die majestueuse Iguazú Watervalle, die ontwikkelende wynroete in Mendoza of die hoë Andesgebergtes kan besoek.
Ons sien uit
daarna om van u te hoor!!
Kontak ons gerus by toer@laurik.com.ar
LAURIK INTERNATIONAL
Email: laurik@laurik.com.ar
Skype: laurikinternational
MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
laurik@ laurik.com.ar
Tel: +54 11 5941 9637
Cel: +549 11 6274 5888
Cel: +549 11 6858 1982
Druk



