Laurik International
Nuus
18 Desember 2008:
Aerolineas Argentinas behoort nou 100% aan Argentinië.
Na 'n lang en ingewikkelde proses is die Argentynse lugredery, Aerolineas Argentinas en Austral, deur die Argentynse Kongres genasionaliseer nadat daar bevind en besluit is dat die Spaanse maatskappy wat die redery vir die afgelope 10 jaar bestuur het nie die land en lugdiens se belange verteenwoordig het nie.
Die maatskappy, Marsans, het beswaar aangeteken teen die besluit.
18 November 2008
President Kirchner en President Abdelaziz Bouteflika van Algerië het 'n ooreenkoms onderteken om "breër bilaterale bande en nouer samewerking" te verseker.
17 Julie 2008:
Die Argentynse adjunk president Julio Cobos stem teen die regering se wet om uitvoer belasting van 50% op graan te hef.18 Julie 2008:
Pres. Cristina Fernandez de Kirchner verander die heffing op uitvoer belasting op graan terug na die vlak van 11 Maart 2008.14 & 15 Julie 2008
Laurik International neem deel aan vergadering van bilaterale handelssending in Buenos Aires.9 Julie 2008
Argentinië vier vandag 192 jaar onafhanklikheid van Spanje.2 Julie 2008
Laurik International neem deel as uitstaller aan die CEDEX/Bairexport konferensie oor handel tussen Suid-Afrika en Argentinië
LAURIK INTERNATIONAL
Email: laurik@laurik.com.ar
Skype: laurikinternational
MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
laurik@ laurik.com.ar
Tel: +54 11 5941 9637
Cel: +549 11 6274 5888
Cel: +549 11 6858 1982
Druk



