Laurik International
Kultuur in die buiteland - Wat is reg?
Kultuur
in die buiteland - ¿wat is reg?
1:41nm, Saterdag, 06 Des, 2008
Beste Vriende,
Ek skryf vandag vir julle oor 'n saak wat seker nie veel met die landbou te doen het nie maar wat ek voel tog deel is van elkeen se menswees en dit is die "kwessie" van kultuur.
Ek praat hier van "kwessie" want ek glo dat die gemiddelde Suid-Afrikaner wat na die buitleland verhuis of daaraan dink om na die buiteland te verhuis wonder wat die regte manier is om sy kultuur-erfenis te hanteer.
Meer inligting
LAURIK INTERNATIONAL
Email: laurik@laurik.com.ar
Skype: laurikinternational
MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
laurik@ laurik.com.ar
Tel: +54 11 5941 9637
Cel: +549 11 6274 5888
Cel: +549 11 6858 1982
Druk



