Laurik International
Pensioenfondse en Landbou Krediet
Pensioenfondse
en Landbou Krediet
1:16nm, Sondag, 09 Nov, 2008
Beste Vriende,
Ek skryf vanoggend aan julle oor 'n saak wat sommige mense dalk iewers in die nuus gesien het maar wat miskien nie baie duidelik is nie.
Soos almal weet is daar tans 'n reuse wêreld finansiële en ekonomiese krisis wat 'n direkte en indirekte effek op o.a. die wêreld se landbou het.
Argentinië is nie die uitsondering nie en is eintlik een van die groter slagoffers van hierdie verwikkelinge. Hoekom 'n groter slagoffer? Twee redes.
Meer inligting
LAURIK INTERNATIONAL
Email: laurik@laurik.com.ar
Skype: laurikinternational
MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
laurik@ laurik.com.ar
Tel: +54 11 5941 9637
Cel: +549 11 6274 5888
Cel: +549 11 6858 1982
Druk



