Laurik International


Reis Beplanning

Argentinië-Die toerisme-oord wat waarde vir geld waarborg!

Kyk gerus na die voorgestelde standaard en "superior" pakkette wat ons bied

Druk hier vir meer inligting oor die aktiwiteite wat Laurik International u bied om Argentinië te volle te kan geniet.

Besoek ook die bladsye wat die verskillende dele van Argentinië meer breedvoerig bespreek:

Besoek die land met uitstappies en geleenthede vir al die ouderdomme, al die smake en al die begrotings!!

Of u meer geïnteresseer is daarin om te rus in Buenos Aires terwyl u die asemrowende Tango-vertonings en smaaklike etes geniet en of dit avontuurtoerisme, plaastoere, visvang of ekotoerisme is waarin u belang stel...Argentinië is dié plek vir u.

Slegs Laurik International waarborg u pasgemaakte toere in Afrikaans in Argentinië PRESIES soos u dit wil hê.

Maak seker dat u elke minuut in Argentinië ten volle benut en laat ons toe om u die wêreld in 'n week te wys!

Terwyl u in Buenos Aires is kan u die volgende aktiwiteite oorweeg:

  • Begeleide stadstoere gedurende die dag

  • Begeleide stadstoere gedurende die nag

  • 'n dag uitstappie na'n tradisionele Argentynse plaas waar u 'n tipiese asado en wyn kan geniet.

  • Aandetes in die top Buenos Aires Tango restaurante.

Die Provinsie van Salta in Argentinië

Indien u meer belang stel in avontuur toerisme is die noorde van Argentinië dié plek om te besoek. Hier kan u o.a. stap, perd ry, bergklim en kanoevaart geniet.

Die Iguazú Watervalle - Argentina & Brazil

As u ook wil ski en/of ander Wintersport wil beoefen dan is die Westelike en Suid-Westelike deel van Argentinië waarheen 'n mens moet reis.
Argentinië bied van die wêreld se beste ski-oorde en die altyd teenwoordige Andes gebergtes in die agtergrond verseker 'n onvergeetbare vakansie.

Patagonië, die Switserland van die Suidelike Halfrond, bied, behalwe onmoontlike mooi natuurtonele en die sport geleenthede verskillende aktiwiteite vir die besoeker, daar kan 'n mens o.a. vis vang, voëls bestudeer, jag en vele meer.

Vir die eko-toeris bied Argentinië ook 'n besonderse verskeidenheid van ongetemde, wilde natuur wat net wag om ontdek te word.
Die gewildste aktiwiteite is lang-afstand stap in die Nasionale Parke, en walvis en voël waarnemings.

Die Provinsie van Córdoba in Argentinië
Meer inligting
Laurik International





LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
MSN Online Status Indicator
laurik@ laurik.com.ar
MSN Online Status Indicator

Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca