Laurik International

Toeriste Pakkette

Hierdie is sommige van die reispakkette wat ons u kan bied:

As kliënt van Laurik International verkry u vrye toegang het tot ons 24-uur hulplyn.

Let us show you the world in a week!®
Druk hier vir ons SKI pakkette

Argentinië

Hierdie is die gewildste pakkette wat deur Laurik International gebied word, dit waarborg u 'n fantastiese vakansie en ook die moontlikheid om die wêreld in 'n week te sien!

Let asseblief dat ons spesialiseer daarin om pasgemaakte pakkette en dienste te lewer omdat ons weet dat elkeen van ons kliënte uniek is en sy eie voorkeure het.

Kontak ons gerus vir spesifieke versoeke en/of veranderings wat u in die bostaande pakkette wil aanbring.

Pakkette vir Argentinië deur Laurik international wat u kan kombineer of verander om u droomvakansie te beplan!!

Buenos Aires

Buenos Aires en Iguazú

Buenos Aires en Bariloche

Pakkette vir Argentinië

4 nagte in Buenos Aires

Voorgestelde Reisplan
Dag 1:
Arriveer in Buenos Aires. Ons ontmoet u op die lughawe en vergesel u na u hotel.
Oornag in die hotel.

Dag 2:
Geniet 'n half-dag stadstoer gedurende die oggend (met vervoer van en na die hotel ingesluit).
Oornag in die hotel.

Dag 3:
Geniet die dag met van die vele uitstappies en aktiwiteite wat in Buenos Aires beskikbaar is.
Oornag in die hotel.

Dag 4:

Geniet die aand met 'n Tangovertoning en aandete (met vervoer van en na die hotel ingesluit).
Oornag in die hotel.

Dag 5:
Verlaat die hotel en gaan daarna na die Internasionale lughawe vir die vlug terug na Suid-Afrika.

- einde van ons dienste -

Kwotasie
Met 3-ster akkommodasie: vanaf USD325 per persoon wat deel
Met 4-ster akkommodasie: vanaf USD370 per persoon wat deel
Met 5-ster akkommodasie: vanaf USD460 per persoon wat deel

Hierdie kwotasie sluit in:

  • Vervoer van en na Ezeiza Internasionale Lughawe

  • 4 nagte in 'n hotel in Buenos Aires, met belastings en ontbyt ingesluit

  • Half-dag stadstoer in Buenos Aires (met vervoer van en na die hotel ingesluit)

  • Tangovertoning met aandete in Buenos Aires (met vervoer van en na die hotel ingesluit)

Die volgende items is nie ingesluit nie:

  • Retoer vliegtuigkaartjies na en van Argentinië

  • Belastings van USD18 per persoon vir alle internasionale vlugte wanneer u die Ezeiza Internasionale Lughawe verlaat.

  • Items wat nie uitdruklik in die uiteensetting genoem word nie

  • Visa en paspoort onkoste (indien benodig)
  • Reisversekering

  • Fooitjies (Porterage and tipping)

  • Alle persoonlike onkostes soos telefoon oproepe, "laundry", ens.

Let asseblief dat alle tariewe in Amerikaanse Dollars gekwoteer is.
Hierdie tariewe mag verander afhangende van wisselkoers veranderings en beskikbaarheid.

7 nagte in Buenos Aires

Voorgestelde Reisplan
Dag 1:
Arriveer in Buenos Aires. Ons ontmoet u op die lughawe en vergesel u na u hotel.
Oornag in die hotel.

Dag 2:
Geniet 'n half-dag stadstoer gedurende die oggend (met vervoer van en na die hotel ingesluit).
Oornag in die hotel.

Dag 3:
Geniet die dag met van die vele uitstappies en aktiwiteite wat in Buenos Aires beskikbaar is.
Oornag in die hotel.

Dag 4:
Geniet die dag met van die vele uitstappies en aktiwiteite wat in Buenos Aires beskikbaar is.
Oornag in die hotel.

Dag 5:
Geniet die dag met van die vele uitstappies en aktiwiteite wat in Buenos Aires beskikbaar is.
Oornag in die hotel.

Dag 6:
Geniet die dag met van die vele uitstappies en aktiwiteite wat in Buenos Aires beskikbaar is.
Geniet die aand met 'n Tangovertoning en aandete (met vervoer van en na die hotel ingesluit).
Oornag in die hotel.

Dag 7:

Dag 8:
Verlaat die hotel en gaan daarna na die Internasionale lughawe vir die vlug terug na Suid-Afrika.

- einde van ons dienste -

Kwotasie
Met 3-ster akkommodasie: vanaf USD499 per persoon wat deel
Met 4-ster akkommodasie: vanaf USD579 per persoon wat deel
Met 5-ster akkommodasie: vanaf USD720 per persoon wat deel

Hierdie kwotasie sluit in:

  • Vervoer van en na Ezeiza Internasionale Lughawe

  • 7 nagte in 'n hotel in Buenos Aires, met belastings en ontbyt ingesluit

  • Half-dag stadstoer in Buenos Aires (met vervoer van en na die hotel ingesluit)

  • Tangovertoning met aandete in Buenos Aires (met vervoer van en na die hotel ingesluit)

Die volgende items is nie ingesluit nie:

  • Retoer vliegtuigkaartjies na en van Argentinië

  • Belastings van USD18 per persoon vir alle internasionale vlugte wanneer u die Ezeiza Internasionale Lughawe verlaat.

  • Items wat nie uitdruklik in die uiteensetting genoem word nie

  • Visa en paspoort onkoste (indien benodig)
  • Reisversekering
  • Fooitjies (Porterage and tipping)

  • Alle persoonlike onkostes soos telefoon oproepe, "laundry", ens.

Let asseblief dat alle tariewe in Amerikaanse Dollars gekwoteer is.
Hierdie tariewe mag verander afhangende van wisselkoers veranderings en beskikbaarheid.

4 nagte in Buenos Aires en 3 nagte in Iguazú

Voorgestelde Reisplan
Dag 1:
Arriveer in Buenos Aires. Ons ontmoet u op die lughawe en vergesel u na u hotel.
Oornag in die hotel.

Dag 2:
Geniet 'n half-dag stadstoer gedurende die oggend (met vervoer van en na die hotel ingesluit).
Oornag in die hotel.

Dag 3:
Geniet die dag met van die vele uitstappies en aktiwiteite wat in Buenos Aires beskikbaar is.
Geniet die aand met 'n Tangovertoning en aandete (met vervoer van en na die hotel ingesluit).
Oornag in die hotel.

Dag 4:
Verlaat die hotel en vervoer na die binnelandse lughawe vir u vlug na Puerto Iguazú.
Vervoer van die Iguazú lughawe na die hotel.
Oornag in die hotel.

Dag 5:
Geniet 'n vol-dag uitstappie na die Argentynse kant van die watervalle met vervoer van en na die hotel en ingangsfooi ingesluit.
Oornag in die hotel.

Dag 6:
Geniet 'n half-dag uitstappie na die Brasiliaanse kant van die watervalle met vervoer van en na die hotel en ingangsfooi ingesluit.
Oornag in die hotel.

Dag 7:
Verlaat die hotel en vervoer na die lughawe vir u vlug terug na Buenos Aires.
Vervoer van die binnelandse lughawe na die hotel.
Oornag in die hotel.

Dag 8:
Verlaat die hotel en gaan daarna na die Internasionale lughawe vir die vlug terug na Suid-Afrika.

- einde van ons dienste -

Kwotasie
Met 3-ster akkommodasie: vanaf USD810 per persoon wat deel
Met 4-ster akkommodasie: vanaf USD860 per persoon wat deel
Met 5-ster akkommodasie: vanaf USD1125 per persoon wat deel

Hierdie kwotasie sluit in:

  • Vervoer van en na Ezeiza Internasionale Lughawe

  • 4 nagte in 'n hotel in Buenos Aires, met belastings en ontbyt ingesluit

  • Half-dag stadstoer in Buenos Aires (met vervoer van en na die hotel ingesluit)

  • Tangovertoning met aandete in Buenos Aires (met vervoer van en na die hotel ingesluit)

  • Vervoer van die hotel na die binnelandse lughawe vir u vlug na Iguazú

  • Vervoer van en na die Iguazú lughawe

  • 3 nagte in 'n hotel in Iguazú, met belastings en ontbyt ingesluit

  • Vol-dag uitstappie na die Argentynse kant van die watervalle

  • Half-dag uitstappie na die Brasiliaanse kant van die watervalle

  • Vervoer van die binnelandse lughawe na die hotel in Buenos Aires

Die volgende items is nie ingesluit nie:

  • Retoer vliegtuigkaartjies na en van Argentinië

  • Belastings van USD18 per persoon vir alle internasionale vlugte wanneer u die Ezeiza Internasionale Lughawe verlaat.
  • Items wat nie uitdruklik in die uiteensetting genoem word nie
  • Visa en paspoort onkoste (indien benodig)
  • Reisversekering
  • Fooitjies (Porterage and tipping)
  • Alle persoonlike onkostes soos telefoon oproepe, "laundry", ens.

Let asseblief dat alle tariewe in Amerikaanse Dollars gekwoteer is.
Hierdie tariewe mag verander afhangende van wisselkoers veranderings en beskikbaarheid.

4 nagte in Buenos Aires en 3 nagte in Bariloche

Voorgestelde Reisplan
Dag 1:
Arriveer in Buenos Aires. Ons ontmoet u op die lughawe en vergesel u na u hotel.
Oornag in die hotel.

Dag 2:
Geniet 'n half-dag stadstoer gedurende die oggend (met vervoer van en na die hotel ingesluit).
Oornag in die hotel.

Dag 3:
Geniet die dag met van die vele uitstappies en aktiwiteite wat in Buenos Aires beskikbaar is.
Geniet die aand met 'n Tangovertoning en aandete (met vervoer van en na die hotel ingesluit).
Oornag in die hotel.

Dag 4:
Verlaat die hotel en vervoer na die binnelandse lughawe vir u vlug na Bariloche.
Vervoer van die Bariloche lughawe na die hotel.
Oornag in die hotel.

Dag 5:
Geniet 'n half-dag besoek aan Bariloche en die omliggende area (sonder ski lift) met vervoer van en na die hotel.
Oornag in die hotel.

Dag 6:
Geniet die dag met van die vele uitstappies en aktiwiteite wat in Bariloche beskikbaar is.
Oornag in die hotel.

Dag 7:
Verlaat die hotel en vervoer na die lughawe vir u vlug terug na Buenos Aires.
Vervoer van die binnelandse lughawe na die hotel.
Oornag in die hotel.

Dag 8:
Verlaat die hotel en gaan daarna na die Internasionale lughawe vir die vlug terug na Suid-Afrika.

- einde van ons dienste -

Kwotasie
Met 3-ster akkommodasie: vanaf USD915 per persoon wat deel
Met 4-ster akkommodasie: vanaf USD1080 per persoon wat deel
Met 5-ster akkommodasie: vanaf USD1205 per persoon wat deel

Hierdie kwotasie sluit in:

  • Vervoer van en na Ezeiza Internasionale Lughawe

  • 4 nagte in 'n hotel in Buenos Aires, met belastings en ontbyt ingesluit

  • Half-dag stadstoer in Buenos Aires (met vervoer van en na die hotel ingesluit)

  • Tangovertoning met aandete in Buenos Aires (met vervoer van en na die hotel ingesluit)

  • Vervoer van die hotel na die binnelandse lughawe vir u vlug na Bariloche

  • Retoer vliegtuigkaartjies tussen Buenos Aires en Bariloche

  • Vervoer van en na die Bariloche lughawe

  • 3 nagte in 'n hotel in Bariloche, met belastings en ontbyt ingesluit

  • Half-dag besoek aan Bariloche en die omliggende area (sonder ski lift)

  • Vervoer van die binnelandse lughawe na die hotel in Buenos Aires

Die volgende items is nie ingesluit nie:

  • Retoer vliegtuigkaartjies na en van Argentinië

  • Belastings van USD18 per persoon vir alle internasionale vlugte wanneer u die Ezeiza Internasionale Lughawe verlaat.

  • Items wat nie uitdruklik in die uiteensetting genoem word nie

  • Visa en paspoort onkoste (indien benodig)
  • Reisversekering
  • Fooitjies (Porterage and tipping)
  • Alle persoonlike onkostes soos telefoon oproepe, "laundry", ens.

Let asseblief dat alle tariewe in Amerikaanse Dollars gekwoteer is.
Hierdie tariewe mag verander afhangende van wisselkoers veranderings en beskikbaarheid.

Laurik International

LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status

MSN: laurik.com.ar@hotmail.com

laurik@ laurik.com.ar

Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982

Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca