Laurik International


Patagonië

Laurik International

Patagonië

Dag 1: Sondag
Arriveer in Ezeiza Internasionale Lughawe en vervoer na die hotel in Buenos Aires.
Oornag in die hotel.

Dag 2: Maandag
Gedurende die oggend, geniet 'n stadstoer van Buenos Aires.
Vervoer van die hotel na die bus terminaal.
Reis vanaf Buenos Aires na Neuquén per eerste-klas bus.
Oornag op die bus.

Dag 3: Dinsdag
Arriveer in Neuquén en ontvang gehuurde motor.
Besoek en besigtig plase in Suid Neuquén en Noord Río Negro.
Oornag in hotel in Piedra del Águila.

Dag 4: Woensdag
Besoek en besigtig plase in Wes Río Negro en besoek 'n forrel plaas in Confluencia del Río Traful.
Oornag in hotel in Bariloche.

Dag 5: Donderdag
Besoek en besigtig plase in Wes Río Negro.
Oornag in hotel in Esquel.

Dag 6: Vrydag
Besoek en besigtig plase in Wes Chubut.
Oornag in hotel in José de San Martín.

Dag 7: Saterdag
Besoek en besigtig plase in Wes en Sentraal Chubut.
Oornag in hotel in Sarmiento.

Dag 8: Sondag
Besoek Suid-Afrikaanse kolonie in Comodoro Rivadavia.
Oornag in hotel in Comodoro Rivadavia.

Dag 9: Maandag
Besoek en besigtig plase in Noord Santa Cruz en Suid Chubut.
Oornag in hotel in Trelew.

Dag 10: Dinsdag
Besoek en besigtig plase in Wes Chubut of besoek Punta Tombo.
Oornag in hotel in Puerto Madryn.

Dag 11: Woensdag
Besoek en besigtig plase in Noord Chubut en Suid Río Negro.
Oornag in hotel in Las Grutas.

Dag 12: Donderdag
Besoek en besigtig plase in Noord-Oos Río Negro.
Oornag in hotel in Choele Choel.

Dag 13: Vrydag
Besoek en besigtig plase in Noord Río Negro en Suid La Pampa.
Los gehuurde motor en reis terug na Buenos Aires per eerste-klas bus.
Oornag op die bus.

Dag 14: Saterdag
Arriveer in Buenos Aires en vervoer na die hotel.
Opsioneel: besoek 'n Aberdeen Angus stoetplaas in the buite wyke van Buenos Aires. (Koste: USD60 per persoon insluitende ete, vervoer en drinkgoed).
Oornag in hotel in Buenos Aires.

Dag 15: Sondag
Verlaat die hotel en vervoer na Ezeiza Internasionale Lughawe vir u vlug terug na Suid-Afrika.

Koste: (vir 4 persone wat toer meemaak)
- vanaf USD1621 per persoon wat deel (dubbelkamer)
- vanaf USD2041 per enkelreisende persoon (enkelkamer)

Die volgende is nie ingesluit nie:

  • Retoer vliegtuigkaartjies tussen Suid-Afrika en Argentinië

  • Brandstof

  • Items wat nie uitdruklik in die uiteensetting genoem word nie

  • Visa en passpoort onkoste

  • Reisversekering

  • Fooitjies (Porterage and tipping)

  • Alle persoonlike onkostes soos telefoon oproepe, "laundry", ens.

Let asseblief dat alle tariewe in Amerikaanse Dollars gekwoteer is. Hierdie tariewe mag verander afhangende van wisselkoers veranderings en beskikbaarheid.

Laurik International





LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com

laurik@ laurik.com.ar


Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca