Laurik International
Sentraal en Wes Argentinië
Sentraal en Wes Argentinië
Dag
1: Sondag
Arriveer in Ezeiza Internasionale Lughawe en
vervoer na die hotel in Buenos Aires.
Oornag in die hotel.
Dag 2: Maandag
Gedurende die oggend, geniet 'n
stadstoer van Buenos Aires.
Vervoer van die hotel na die bus
terminaal.
Reis per eerste-klas bus vanaf Buenos Aires na
Córdoba.
Oornag op die bus.
Dag 3: Dinsdag
Arriveer in Córdoba en
ontvang gehuurde motor.
Besoek en besigtig plase in Noord Córdoba
en Suid-Oos La Rioja.
Oornag in hotel in La Rioja.
Dag 4: Woensdag
Ry 438 km vanaf La Rioja na San
Juan.
Besoek en besigtig plase in San Juan.
Oornag in hotel in
San Juan.
Dag 5: Donderdag
Ry vanaf San Juan na San Luis en
besoek en besigtig plase in Suid San Juan en Wes San Luis.
Oornag
in hotel in San Luis.
Dag 6: Vrydag
Ry vanaf San Luis na Mendoza en
besoek en besigtig plase in die omgewing.
Oornag in hotel in
Mendoza.
Dag 7: Saterdag
Besoek en besigtig plase in
Mendoza.
Oornag in hotel in San Rafael.
Dag 8: Sondag
Dag vry om adisionele aktiwiteite
(soos 'n besoek aan wynplase) te geniet in San Rafael.
Oornag in
hotel in San Rafael.
Dag 9: Maandag
Ry 365 km vanaf San Rafael na
Villa Mercedes en besoek en besigtig plase in die omgewing.
Oornag
in hotel in Villa Mercedes.
Dag 10: Dinsdag
Besoek en besigtig plase in Suid
Córdoba.
Oornag in hotel in Villa María.
Dag 11: Woensdag
Besoek en besigtig plase in
Noord Córdoba.
Oornag in hotel in Córdoba.
Dag 12: Donderdag
Besoek en besigtig plase in Wes
en Noord Córdoba.
Los gehuurde motor in Córdoba en
reis terug na Buenos Aires per eerste-klas bus.
Oornag op die bus.
Dag 13: Vrydag
Arriveer in Buenos
Aires.
Opsioneel: besoek 'n Aberdeen Angus stoetplaas in the buite
wyke van Buenos Aires. (Koste: USD60 per persoon insluitende ete,
vervoer en drinkgoed).
Oornag in hotel in Buenos Aires.
Dag 14: Saterdag
Dag vry om verskillende
uistappies en aktiwiteite in Buenos Aires te geniet.
Oornag in
hotel in Buenos Aires.
Dag 15: Sondag
Verlaat die hotel en vervoer na
Ezeiza Internasionale Lughawe vir u vlug terug na Suid-Afrika.
Koste: (vir 4 persone wat toer meemaak)
- vanaf
USD1593 per persoon wat deel (dubbelkamer)
- vanaf USD2030 per
enkelreisende persoon (enkelkamer)
Die volgende is nie ingesluit nie:
Retoer vliegtuigkaartjies tussen Suid-Afrika en Argentinië
Brandstof
Items wat nie uitdruklik in die uiteensetting genoem word nie
Visa en passpoort onkoste
Reisversekering
Fooitjies (Porterage and tipping)
Alle persoonlike onkostes soos telefoon oproepe, "laundry", ens.
Let asseblief dat alle tariewe in Amerikaanse Dollars gekwoteer is. Hierdie tariewe mag verander afhangende van wisselkoers veranderings en beskikbaarheid.
LAURIK INTERNATIONAL
Email: laurik@laurik.com.ar
Skype: laurikinternational
MSN: laurik.com.ar@hotmail.com
laurik@ laurik.com.ar
Tel: +54 11 5941 9637
Cel: +549 11 6274 5888
Cel: +549 11 6858 1982

Druk



