Laurik International


Dakar Resies 2009 - Eerste Sterfte


Die slagoffer is Mnr. Pascal Terry van Frankryk wat in sy eerste Dakar resies deelgeneem het met 'n  Yamaha 450 WRF motorfiets.

Dit is nog nie presies seker wat die omstandighede van die ongeluk is nie en die polisie ondersoek die omstandighede.

Wat die res van die resies betref is die deelnemers vandag op die roete tussen Neuquén en San Rafael wat 763km lank is en alles gaan goed tot dusver. Die voorlopers is:

Motorfietse: Coma van Spanje
Vierwiel Motorfietse: Decklerck van Frankryk
Karre: Die Volkswagen span van Sianz en Perin
Vragmotors: Die Ginaf span van De Rooy, Colsoul en Van Melis.

Die  Suid-Afrikaanse deelnemer is tans slegs in die motor kategorie teenwoordig en is so geklassifiseer:
Die Volkswagen span van  De Villiers en Von Zitzewitz is tans derde.
Die ander Volkswagen span van Miller en Pitchford is tans sesde.
Die Buggy span van Cox en Schroder is tans 31ste.

Môre se roete is in Argentinië se wynroete en is tussen San Rafael en Mendoza en is 625km lank.

Tot later en geniet die res van julle dag.

Groete

Die Argentyn

Laurik International





LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com

laurik@ laurik.com.ar


Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca