Laurik International


Dakar Resies Argentina 2009 - Fase11 en 12

Wat vandag se fase betref is die groot nuus hier by ons dat die Spaanse jaer, Carlos Sainz, uit die resies onttrek het na 'n ongeluk op km 79.

Die huidige voorlopers in die algehele resies is as volg:

Motorfietse: Coma van SpanjeVierwiel Motorfietse: MACHACEK van Czech Republic
Karre: Die Volkswagen span van De Villiers en Von Zitzewitz. Ons is natuurlik baie trots op hulle!!
Vragmotors: Daar is nie tans inligting oor hierdie kategorie beskikbaar nie.


Die Suid-Afrikaanse deelnemers is tans slegs in die motor kategorie teenwoordig en is so geklassifiseer:

Die Volkswagen span van De Villiers en Von Zitzewitz is tans EERSTE!!.
Die ander Volkswagen span van Miller en Pitchford is tans TWEEDE!.
Die Buggy span van Cox en Schroder is tans 68ste.


Môre se roete is in Argentinië tussen La Rioja en Córdoba en is 753km lank.

Almal hier is baie in hulle skik met die resies en glo dat dit weer volgende jaar hier gehou gaan word.
Wat dink julle? Hou julle van die Argentynse-Chileense Dakar resies?

Tot later en geniet die res van julle dag.

Groete

Die Argentyn

Laurik International





LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com

laurik@ laurik.com.ar


Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca