Laurik International


Graanoes Argentinië 2009

Die enigste manier omobjektief die uitwerking te kan meet is natuurlik in opbrengs eninkomste. Ongelukkig is die finale syfers nog nie volledig beskikbaarnie maar die 2009 oes lyk as volg:

Totale graan (mielies,soja, sonneblom en koring) 62 miljoen tone i.v.m. die oes van 98.4miljoen ton verlede jaar. Die gewasse wat die swaarste gekry het iskoring met 'n 50% kleiner opbrengs, mielies 44% minder, sonneblom 34%minder en soja 33% minder.

Die landbou unies skat dathierdie oes gaan beteken dat die Argentynse ekonomie 17.8 biljoenDollar verloor en die regering 'n goeie 5 biljoen Dollar.

Alhierdie statistieke is natuurlik nie baie welkom vir die regering sokort voor die legislatiewe verkiesings nie en 'n mens kan verstaanhoekom regeringsamptenare deesdae baie kreatief is met dieinterpretasie van ekonomiese statistieke.

Dit is natuurlikwaar dat die een se dood die ander se brood is so ek hoop dat hierdieslegte nuus wat ek nou deurgee oor die Argentynse oes iets goedbeteken vir Suid-Afrikaanse boere.

Geniet die res van julledag en ons praat binnekort weer.

Die Argentyn

Laurik International





LAURIK INTERNATIONAL

Email: laurik@laurik.com.ar

Skype: laurikinternational My status


MSN: laurik.com.ar@hotmail.com

laurik@ laurik.com.ar


Tel: +54 11 5941 9637

Cel: +549 11 6274 5888

Cel: +549 11 6858 1982





 



Op hierdie bladsy sal u inligting vind oor:  Afrikaans, Laurik International Consultancy, Argentinië, Argentina, Afrikaans, Landbou in Argentinie, Landbou in Argentinië, Agritoere, Landbou Toere, Plaastoere, Invoer en Uitvoer, Besoek Suid-Amerika, Afrikaans Spaans Vertaal, Afrikaans Spaans Tolk, Immigreer na Argentinië, Buenos Aires, argentinie, Argentyn, Boerdery in Argentinië, Boerdery in Argentinie, Toer in Argentinië, Toer in Suid-Amerika, Uitsaaines, Suid-Afrikaanse gemeenskap, Comodoro Rivadavia, Bariloche, Mielies, Soja, Koring, Beeste, Vleis, Landbou.com, Landbou Weekblad, ExpoAgro, ExpoAgro, invoer en uitvoer van produkte, laurik international, argentinie natuur, avontuurtoerisme, estancia, 4x4 in Suid-Amerika, Eko toeris, Liniers Vleismark, Mercado de Liniers, Patagonië, Patagonie, Patagonia, Mendoza Wyn, Argentinie natuur, Natuur, Gaucho, Argentyns, Argentynse, Tango, Polo, Malbec, Pumas Rugby, Sokker, Rugby, DaKar, Rally, Ruta 40, Roete 40, Belegging Argentinie, Belegging Argentinië, Plaas in Argentinië, Colon Teater, Teatro Colon, Falkland, Toere Suid-Amerika, Toere Argentina, Toere Argentinië, Mercosur, Uruguay, Colonia, Montevideo, Sao Paulo, Falklands, Jujuy, Salta, Santiago del Estero, Formosa, Misiones, Chaco, Tucuman, San Juan, San Luis, Córdoba, La Pampa, Mendoza, Río Negro, Corrientes, Entre Ríos, Santa Fe, Buenos Aires, Neuquén, Chubut, Santa Cruz, Tierra del Fuego, La Rioja, Catamarca