Blog

Landbouweekblad toer van Argentinië 2012

Posted on: April 3rd, 2012 by Argentyn

Reisplan vir die Landbouweekblad toer van Argentinië 2012: Vrydag, 24 Augustus 2012: Aankoms op Ezeiza Internasionale Lughawe in Buenos Aires. Word ontmoet en na hotel in die stad geneem. Oornag in Buenos Aires. Saterdag, 25 Augustus 2012: Vlug na die stad van Mendoza Wedstryd tussen die Pumas en die Springbokke. Oornag in Mendoza Sondag, 26 Augustus [...]

Die Bayer demonstrasie wenners toer van Argentinië 2012

Posted on: March 16th, 2012 by Argentyn

Die Bayer demonstrasie wenners toer van Argentinië 2012 Finale reisplan soos uitgewerk volgens Bayer Suid-Afrika se behoeftes en belange: Sondag, 4 Maart 2012: Aankoms op Ezeiza Internasionale lughawe in Buenos Aires, Argentinië. Julle word op die lughawe ontmoet en na die hotel in die stad geneem. Oornag in Buenos Aires. Maandag, 5 Maart 2012: Besoek [...]

Bewaringslandbou Wes-Kaap Suid-Amerika Toer 2012

Posted on: December 19th, 2011 by Argentyn

Bewaringslandbou Wes-Kaap (BLWK) reël in Februarie ‘n geenbewerkingstoer na Brasilië en Paraguay. Groot en klein plase en ‘n werktuigskou sal besoek word tydens die toer wat van Saterdag, 4 Februarie, tot Vrydag, 17 Februarie, plaasvind. Reisplan: Sondag, 5 Februarie 2012: Aankoms op die Sao Paulo-internasionale lughawe, ontmoeting en vervoer na die hotel. Oornag in hotel in Sao [...]

Hartbeesfontein Landbouvereniging Monsanto Toer van Argentinië 2011

Posted on: August 15th, 2011 by Argentyn

Die Hartbeesfontein Landbouvereniging Monsanto Toer van Argentinië 2011 vind plaas vanaf 18 September tot 2 Oktober 2011 en het as mikpunt om die verskille tussen Argentynse en Suid-Afrikaanse boerdery uit te wys. Dit is ‘n geslote toer wat spesifiek op versoek van die Hartbeesfontein Landbouvereniging opgestel is vir 16 van hulle lede wat vir hulself wil [...]

Landbouweekblad toer van Argentinië 2011

Posted on: July 19th, 2011 by admin

Vergelyking van boerdery in Argentina en Suid-Afrika



Google Plus

Facebook Page

Disclaimer

©2012 Laurik International. All rights reserved. by Argento interactivo